Meer oor Politiese-inhoudkontrole op Facebook
Kopieer skakel
Android-toepassinghulp
Rekenaarhulp
Hulp met iPad-toepassing
Hulp met iPhone-toepassing
Hulp met mobiele blaaier
Facebook Lite-hulp
Android-toepassinghulp
Rekenaarhulp
Hulp met iPad-toepassing
Hulp met iPhone-toepassing
Hulp met mobiele blaaier
Facebook Lite-hulp
Ons het die laaste paar jaar aan die verfyning van ons benadering tot politiese inhoud op Facebook gewerk om dit vir mense makliker te maak om die hoeveelheid politiese inhoud wat hulle op Facebook sien, aan te pas.
Politiese inhoud sluit inhoud in wat melding maak van:
- Regerings
- Verkiesings
- Maatskaplike onderwerpe
Jy kan ook die politiese-inhoudkontrole gebruik om te verstel of Facebook politiese inhoud in jou Stroom moet aanbeveel of nie.
Jy kan jou Facebook-ervaring verder verpersoonlik met behulp van die pasmakinghulpmiddels in jou Inhoudvoorkeure in Instellings, of met net ’n paar klikke in jou Stroom.
Bestuur politiese-inhoud-instelling in Inhoudvoorkeure in Instellings
- Klik op jou profielfoto regs bo in Facebook.
- Klik op
Instellings en privaatheid en klik dan op Inhoudvoorkeure.
- Klik op Politiese inhoud.
- Kies jou voorkeurinstelling vir politiese-inhoudkontrole.
- Die Verstek-instelling stel politiese inhoud vir jou voor van profiele wat jy nie volg nie.
- As jy die kontrole op “af” stel, sal ons nie politiese inhoud voorstel wanneer ons dit herken nie.
Bestuur politiese-inhoud-instelling in Stroom direk vanaf jou plasings
- Gaan na enige plasing in jou Stroom.
- Klik regs bo in die plasing op
.
- Klik op
Verberg plasing.
- Klik op
Inhoudvoorkeure.
- Klik op Politiese inhoud.
- Kies jou voorkeurinstelling vir politiese-inhoudkontrole.
- Die verstekinstelling stel politiese inhoud vir jou voor van profiele wat jy nie volg nie.
- As jy die kontrole op “af” stel, sal ons nie politiese inhoud voorstel wanneer ons dit herken nie.
Jy kan ook uitvind hoe om minder advertensies oor maatskaplike kwessies, verkiesings of politiek te sien terwyl jy op Facebook is. Kom meer te wete oor hoe Meta politiese inhoud hanteer.
Ander maniere om hulp te kry
Klets met Meta AI-steundiensassistent
Los probleme op, maak veranderinge en kry intydse ondersteuning
